About Us
Wat is Pienkvoet-Pret?
Pienkvoet-Pret bied reeds vanaf 2000 heerlike en omvattende stimulasie- en ontwikkelingsklasse aan wat jou kind se algehele ontwikkeling stimuleer.
Ons doel is om aan mammas of pappas die geleentheid te bied om in 'n ontspanne atmosfeer Hierdie is blie blangrike kimaliteit tyd eget mekaar.
Babas se eerste 1000 dae is ontsettend belangrik! Dis hier waar iy n kind se boublokke vir die res van hul skoolloopbaan vorm.
David Feuerstein het gesê dat n kind in liefdevolle volwassene nodig het om die wêreld vir hom oop te sluit en betekenis daaraan te gee. By Pienkvoet-Pret leer ons jou hoe!
jeandremcintyre@gmail.com
February 6, 2025 at 3:25 pmEk en Cleo geniet PvP Lynnwood so baie. Dis ons weeklikse mommy en baby date. Die klassies is so interrssant en propvol pret!! Dankie Janica dat jy dit so lekker maak!
izellevaneeden@gmail.com
February 5, 2025 at 5:27 pmSo dankbaar vir ons Pienkvoet Pret klassies saam met Janica- die beste Pienkvoet Tannie! Janica gaan altyd die ekstra myl en maak die klassies baie lekker vir albei die kinders en die mammas. Ek as n mamma het al baie raad en help van Janica en die ander mammas in ons klassies gekry en voel al altyd gemaklik! Ons sien elke week uit vir ons klassies en my seuntjie leer so baie!