About Us
Liefie-Lyfies Speelskool is 'n klein tuis-skool geleë in Durbanville Hills wat maats tussen 18maande en 5jaar akkomodeer. Ons klassie is klein om individuele aandag te verseker.
Die eienaar is 'n gekwalifiseerde BEd opvoeder met 16 jaar se ervaring in onderwys. Ons het ook 'n gekwalifiseerde Vroeëkinderontwikkelings juffrou, sowel as 'n assistent.
By Liefie-lyfies glo ons elke kind is uniek en fokus op die holistiese ontwikkeling van elke individu deur avontuurlike leer met Christen waardes.
Ingesluit by ons fooie is:
Gebalanseerde middagete
Kiddi K
Little Leaders
Wiggle & Jam
Add a review