About Us
Ek streef daarna om by Leef Kidz elke kleuter op sosiale, emsionele en liggaamlike vlak te ontwikkel en ook geleentheid te skep vir intellektuele stimulasie.
My skool het sterk Christelike waardes. Bybel gaan tydens oggendkring plaasvind. Kleuters geniet die tydjie en dis vir ons baie belangrik om hierdie waardes uit te kan leef.
Met my 16 jaar ondervinding in Grondslagfase, gaan ek my kennis gebruik om kleuters met die nodige vaardighede toe te rus en voorberei vir Graad R.
Ek vertrou dat dit `n onvergeetlike ervaring vir alle ouers en kleuters sal wees.
Add a review